LSAN Skoolnuus
skoolnuus

Alies se waardekleuredag

Laerskool Aliwal-Noord

Vir die afgelope vyf jaar is Laerskool Aliwal-Noord doelgerig en daadwerklik besig om nie net op akademie, sport en kultuur te fokus nie, maar om ook WAARDES by ons leerlinge in te skerp.

We have chosen 7 VALUES which we enhance during our pupils’ primary school career, in order to send out well-behaved, value-driven teenagers when they go to high school.

In graad 1, is ons gefokus op OMGEE en word dit gekoppel aan dié kleur ROOI.  The grade 2 focus is on HONESTY and their colour is BLUE. Graad 3’s leer van VERANTWOORDELIKHEID en hulle waardekleur is GROEN.  When pupils are in Grade 4, they learn about RESPECT and that is linked to the colour YELLOW.  Graad 5-leerlinge se waarde is BEDAGSAAMHEID en hulle kleur is PIENK. In grade 6, the focus falls on FAIRNESS, which is represented by the colour ORANGE.  Wanneer ‘n leerling Graad 7 bereik, glo ons hy/sy is gereed om EIENAARSKAP te neem van alles wat hy/sy geleer het.  Die Graad 7-kleur is PERS.  Ons kantoorpersoneel het ‘n agste kleur en waarde toegevoeg, naamlik VRIENDELIKHEID en HARTLIKHEID.  Dié twee waardes is ononderhandelbaar as jy deel van die Alie-Familie word en word uitgebeeld in ons trotse Alie-MAROEN.

At Aliwal North Primary School we all respect each other, we try to build positive relationships among learners, teachers, parents and workers and we all take responsibility for the choices we make.  We are proud to be a value-driven school!

Laerskool Aliwal-Noord

Easter

At Easter, we celebrate Jesus overcoming death and making a way for us to be in a relationship with God. Jesus died a terrible death for our sins, and three days later, He rose from the grave.

Easter eggs are given out to loved ones, or used in games all over the world. Depending on where you live, you may have a regional tradition where eggs are hidden and children need to find them.

We all like chocolate bunnies and Easter eggs, but we know there’s more to Easter than a magic bunny that delivers baskets of candy.

Wanneer ons paaseiers eet, vertel die verskillende kleure ‘n spesiale boodskap.  Die bruin sjokolade verteenwoordig ons sondige natuur en al die stoute dinge wat ons soms aanvang.  Die wit “marshmallow” herinner ons aan Jesus se kruisdood en vergifnis van al ons sonde.  Die geel-oranje “marshmallow” is die simbool van ‘n nuwe lewe wat vir ons wag.

We also learnt about the interesting ways other religions celebrate Easter, e.g. the Jewish Passover and special traditions of the Roman Catholic Church.

Graad 3-Alies het ‘n pragtige paasuitstalling gemaak.

Laerskool Aliwal-Noord

Alies se doppie projek

Laerskool Aliwal-Noord
Laerskool Aliwal-Noord

Graag wil ons dankie sê aan elke leerder wat so ywerig doppies aangedra het.  Met jou doppies het jy gehelp om ‘n verskil aan iemand se lewe te maak.  

Ons samel 600kg se doppies in om ‘n rolstoel te bekom vir iemand in ons gemeenskap.

Op hierdie stadium het die Grondslagfase al 2 harte volgepak en die ander grade 1 hart en is hulle sterk oppad om nog ‘n hart vol te pak.  Hou asb aan om die proppies te versamel by die huis.  Ons sal binnekort weer ‘n datum aankondig wanneer die doppies gepak gaan word.

We want to encourage our learners to keep saving their plastic bottle tops at home until the next chosen date.  Every single top that you save can make a difference.  We have to collect 600kg of bottle tops in exchange for a wheelchair.

Please keep collecting those bottle tops.  Ons kan ‘n verskil maak.

LSAN Akademie
Akademie

2021 Kwartaal 1 se Top 10 Alies

Akademie by LSAN is ons heel eerste prioriteit. Met al die veranderinge en uitdagings wat Covid-19 meegebring het, was die groot vraag: ”Het ons die 2020 akademiese wa suksesvol deur die drif gekry?”  Ja, ons glo tóg so, want na afloop van Kwartaal 1, 2021, kan ons síén dat almal se harde werk en ekstra myle vrugte afgewerp het.  Hoewel ons ook leemtes en agterstande identifiseer, wéét ons dat ons ook vanjaar se wa sal deurtrek …..

It is, therefore, with great pleasure and appreciation that we can look back at the achievements of the past term and congratulate the top 10 academic achievers in each grade.  We aknowledge their hard work and diligence, as well as the fact that they did not sit back, but took the challenge and used their talents.   We hope that this will also inspire other learners to follow their example  and do their utmost best in their academic work.  We would like to extend the Top 10 next term and also give aknowledgement to other pupils who show good improvement in their marks.   

Ons hou duimvas dat al ons leerlinge aangevuur sal word om meer erns met hulle werk te maak en dat daar geen verskonings meer sal wees van boeke wat by die huis vergeet is of huiswerk wat nie gedoen is nie.  Ons is mos in die skool om te leer!

“Education is the most powerful weapon which you can use to change the world “ – Nelson Mandela.

Die Top 10 presteerders is dus:

Laerskool Aliwal-Noord
Laerskool Aliwal-Noord
Laerskool Aliwal-Noord
Laerskool Aliwal-Noord
Laerskool Aliwal-Noord
Laerskool Aliwal-Noord
Laerskool Aliwal-Noord
Laerskool Aliwal-Noord
Laerskool Aliwal-Noord Inligting

Vorige nuus uit Alie-land

2020 Superheroes besoek Alies

GRADE 7 CAREER DAY 2020

~ Nov 2020.

Donderdag, 5 November 2020, het die graad 7’s van Laerskool Aliwal-Noord loopbaandag gehou.

Learners had to dress according to the career they want to follow one day.

Entrepreneurs, argitekte, dokters, sielkundiges, skoonheidsterapeute, dansers en boere was almal goed verteenwoordig.  Ons het selfs ons eie brandweerman gehad – Shana Basson het in volle mondering opgedaag, gereed vir aksie!

There were also a few learners that wanted to follow the noble career of teaching.  We wish then all the best, with classes full of willing, obedient and handworking learners.

Dokters en prokureurs blyk die gewildste loopbaankeuses te wees.  Weet hulle dalk iets wat ons ander nie weet nie?

Judging by the enthusiasm with which every learner took part, I am sure the future of our country is in safe hands.

Ons sien daarna uit om volgende jaar weer so te maak.

2020 Kids returning to school


Be safe! The Alies do need all of you!

Pas julle mooi op! Die Alies het julle almal nodig!

Grade 7's back at school LSAN
Grade 7's back at school LSAN
Grade 7's back at school LSAN
Grade 7's back at school LSAN
Grade 1, 2 and 4 return to school
Grade 1, 2 and 4 return to school

KykNet se Sing in Harmonie


Na ‘n baie opwindende en spannende tydperk waarin KykNet se opname span by ons kom kuier het, kan ons net sê: “Wow, wat ‘n ondervinding!”

Ses kore onderskeidelik van Lady Grey, Burgersdorp en Aliwal-Noord het aan die Sing in Harmonie deelgeneem.


Niemand het geweet wat om te verwag nie, maar nou kan ons sê dat al die opwinding, spanning en vrees die moeite werd was!

Drie kore het na die volgende rondte in Port Elizabeth deurgedring.


Baie geluk aan Mev. M Pitout met haar LGAA konsert koor en Mev. H Engelbrecht met haar Junior en Senior Koor.

Baie dankie aan Laerskool Aliwal-Noord se reëlingskomittee, asook aan Riverside Lodge wat gratis verblyf verskaf aan die KykNet span en dan, natuurlik, aan KykNet wat ons kom besoek het en aan die skool die blootstelling op televisie gee.

KykNet: Sing in Harmonie en Uitblinkers

Sing in Harmonie
Sing in Harmonie

Career Days

Career Day - Loopbaandag

Every year, ANPS grade 7’s have a career simulation day in which learners dress up for their respective careers.

Baie van die leerlinge gaan tot die uiterste om professioneel te lyk en vertoon pragtig in hulle loopbaan drag.  Hopelik oor ‘n paar jaar van nou beoefen elkeen hulle onderskeie loopbane.  Hierdie is een van die vele hoogtepunte in die Graad 7’s se skooljaar.

Entrepreneursdae

Entrepreneursdag

Natuurwetenskappe en Tegnologie

Natuurwetenskappe en Tegnologie
Algemene Nuus
Gaan na Buffelfees
Vind ons op Facebook
want more info?
want more info?
Back to the top

The Grade 6 pupils of the Aliwal North Primary School were very creative when they made a model of the solar system for their Natural Sciences and Technology practical task.  The photo is of them proudly displaying their work.

Die Graad 6 leerlinge van die leerlinge van Laerskool Aliwal-Noord was baie kreatief met die maak van ‘n model van die sonnestelsel vir hul Natuurwetenskappe en Tegnologie praktiese taak.  Die fotos vertoon hul trotsheid met die taak.

Terug na tuisblad
OK

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.