LSAN Personeel

Uit die skoolhoof se kantoor…

2021: Namens Laerskool Aliwal-Noord wil ons alle leerders en hulle ouers hartlik terug verwelkom. ‘n Besondere woord van welkom aan al ons Gr. R, Gr. 1, asook alle nuwe leerders, wat vir die eerste keer by ons aangesluit het. Dit is ‘n baie goeie plek waar julle julle bevind, want hier dra ons die belange van die leerders na aan ons harte.

Uitdagende tye is aan die orde van die dag. Ons is egter alreeds besig om nuut te dink ten einde meer aktiwiteite, binne protokol, by die skool aan te bied.

Extreme challenges require extreme out-of-the-box-thinking. The staff at Aliwal North Primary School are experts in this field! We have rearranged classes and teachers to implement effective teaching strategies within a learner-friendly environment, to enable all learners to enjoy the experience of being part of the Ali-family. We trust that everyone involved will work together positively and enthusiastically.

Die akademiese program het reeds Maandag afgeskop. Verlore tye moet ingehaal word, maar ons wil elke leerder akkommodeer sodat hulle hul potensiaal kan bereik. Ons sien baie uit na die jaar wat voorlê en vertrou dat almal baie hard gaan werk.

Dapper vorentoe…Boldly forward…

¨ To be elected as a leader, is an honour

¨ To be a leader, is an honour

¨ To be a leader, is a special opportunity

¨ To be a leader, is a challenge

¨ To be a leader, is to be tested

¨ To be a leader, is to serve

¨ To be a leader, I must be prepared to grow.

Ronel Bester Adjunk-hoof 2020

Me. Ronel Bester
Adjunkhoof

Departementshoofde

Onderwysers

Studente Onderwysers

Admin Personeel

OK

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.